Transgariep Akkommodasie by Ploegfontein Guest Farm | LekkeSlaap
+14
+14

Ploegfontein Guest Farm

5 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Ploegfontein Guest Farm, Springfontein , 9917, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ploegfontein Guest Farm bied gehalteverblyf op 'n werkende skaapplaas sowat 12 km buite die dorp, Springfontein. Die gastehuis is in 'n lieflike tuin en bied 'n mooi uitsig oor die plaas en die omgewing.

Verblyf word gebied in 2 losstaande kothuise. Die eerste kothuis het slaapplek vir 4 gaste of 'n paartjie. Die tweede kothuis het slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid is oopplan en het 'n en suite-badkamer met 'n slaap- en leefarea. Elke kothuis het ook 'n TV, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n mikrogolf.

Gaste kan in die swembad afkoel, tennisspeel, voëlkyk, of voetslaan op die plaas.

Die plaas is 157 km vanaf Bloemfontein en is die ideale plek om te stop as jy deur die Vrystaat reis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Ploegfontein Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • N1, Ploegfontein Guest Farm, Springfontein , 9917, Vrystaat
  • Gaste dink Ploegfontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Transgariep Vrystaat
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Ploegfontein Guest Farm, Springfontein , 9917, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2717c430e25bfed3f72ef230d011c6f697e57145f3490c4e33aa05f0cdd13bba5296c0f83f62834f23299031fe5ac7f4ffff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 N1 Ploegfontein Guest Farm 9917 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.3389 25.7157
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za