Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pluvio Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Munette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 123

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 27 resensies vir Pluvio Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Lourens D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D
Gesin met tieners

Baie lekker, rustige area, stil, netjies, vriendelike ontvangs en personeel, moeite.

Baie dankie, lekker gebly, stil en rustig geslaap, geen geraas. Baie geniet. Mooi gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin D
Gesin met tieners

Ons kom definitief weer!

Dit is een van die mooiste plekke waar ons gebly het. Baie vriendelike personeel! Veilig. Uitstekende keuse!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig.

Die blyplek was lekker. Die tekort aan watervoorsiening was effens 'n irritasie. Die eenheid waarin ons gebly het, was baie mooi en netjies, maar die eenheid reg bo ons was vreeslik raserig. Ons kon elke tree hoor en dit was baie raserig en woelig gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricus V
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Puik diens, puik ligging, pragtig ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gastehuis is baie netjies. Baie onpersoonlike verblyf.

Huis is in hoofstraat met hoofroete-verkeer. Lieflike, ruim kamer. Goed geleë om daar te bly en hele omgewing te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edith W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edith W

Pragtige ruim kamer.

Was net min drinkwater en koffie, veral omdat dit nog koud en winter ook is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzaan L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van jou huis.

Lieflike, groot kamer. Baie mooi ingerig. Voel dadelik tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was great.

Ek het my lewensmaat weggevat vir 'n naweek. Was ons 1ste wegbreek saam alleen in 5 jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties.

Lekkerste bad! Skoon, vriendelike diens. Was werklik waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rion V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rion V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Honeymoon stopover.

Ons kamer was baie mooi netjies en skoon. Hulle gee vir jou genoeg water om te drink vir een aand sodat jy nie onmiddellik drinkwater hoef te gaan koop as jy daar aankom nie. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker Pluvio voorstel as jy net een aand oorbly in Parys of dalk 'n week in Parys wil deur bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle J
Gesin met tieners

Aangenaam.

Vriendelike personeel. Behulpsaam. Netjiese kamers. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorg F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jorg F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Poor.

No understanding of what is required in a hotel or B&B room. No clothes hangers in the cupboards, no bedside pedestals, no mini bar or fridge in room, no ice available on the premises, no explanation of amenities or facilities on site, coffee station stocked only with 2 sachets of Ricoffy (which is certainly not coffee), no chance of breakfast on premises. Very poor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S
Gesin met tieners

Ontspanning.

Veiligheid, vreemde man wat beheer geneem het oor die gastehuis. Geen personeel was beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulan J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ulan J
Enkelreisiger

Die slegte is meer as die goeie.

Met aankoms was daar nie veel van inleiding nie en moes heelwat wag vir mense om my te ontvang en toe eers die bespreking uit te sort. Met aankoms in die kamer was daar onmiddellik 'n geraas in die dak wat ek aanneem rotte of muise is. Ek slaap baie lig en met die geraas was dit nie beste nagrus nie. Na 'n lang dag se ry wou ek graag net myself skoonmaak in 'n warm stort net om uit te vind daar is geen warm water in my stort nie,daar was wel by die wasbak en so, het als probeer. Laastens was daar 'n snaakse reuk in die kamer, 'n bedompige reuk wat heeltyd pla. Pluspunte is die plek is baie netjies en daar is klein elemente wat in orde was wat ek wel waardeer het van die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamarin V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamarin V
Gesin met klein kinders

Die gastehuis was pragtig, skoon en baie netjies.

Pluvio is ideaal geleë in Parys. Dit is ‘n pragtige, netjiese en skoon gastehuis. Pluvio het op versoek ‘n ekstra bed in die kamer gesit vir ons dogtertjie. Dit was baie stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was baie skoon en netjies gewees

Die enigste voorstel is dat daar iemand in ontvangs aan diens kan wees, veral in die middae wanneer gaste kom inboek. Ons moes 'n rukkie wag dat iemand vir ons die hek kom oopmaak. Verder was alles in order.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdi S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ferdi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Ruim kamer. Prys is te duur vir wat jy kry. Tans besig met restourasie aan gebou wat nie 'n goeie indruk skep nie. Veiligheid 'n probleem omrede gaste nie die veiligheidshek by die ingang en die ontvangsarea sluit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carmen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Dit is luuks en pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Pluvio Guesthouse was fantastic!

The staff at Pluvio were all so friendly and welcoming. It was the perfect place to stay to celebrate our anniversary. The room was gorgeous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Salome V
Gesin met klein kinders

Ruim en netjies.

Kamer was netjies, skoon en goed ingerig. Badkamer benodig asb ‘n deur, badkamer lyk pragtig maar koud sonder ‘n deur vir die stort is die hele plek onder water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, wat 'n pragtige gastehuis. Kamer is wow wow wow. Gasvrou is 'n pragtige mens.

Hoogs aan te bevele, baie privaat. Uitmuntend skoon. Well done met die pragplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea J

Onbeskryflik!

Die mooiste kamer, vriendelikste diens. Onvergeetlike naweek. Sal vir seker altyd soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Verblyf was baie netjies, bietjie ongeorganiseerd toe ons ingeboek het, maar baie lekker gebly op die ou end. Sal dit aanbeveel vir iemand wat rustige netjiese verblyf soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharien C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tharien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, ligging is ideaal.

Ons het lekker gebly, kamer was baie netjies en die bed en kussings was baie lekker. Ek sal aanbeveel om meer melk in die kamer te sit aangesien ons in die aand en oggend koffie/tee drink en ons ekstra melk moes koop omdat daar net 1 klein boksie melk vir ons elkeen was. Die kamer wat bo ons was se vloer het gekraak wanneer die mense beweeg. Dit het ons 'n bietjie uit die slaap gehou. Verder het ons baie lekker gebly. Die ontbyt was ook lekker. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Illze P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Illze P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Dis veilig, baie netjies. Kliëntediens was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Minette M
Saam met vriende

Nie te sleg nie.

Pluvio gastehuis is maklik bekombaar vanaf die hoofpad. Die kamer was baie netjies. Alhoewel die kamer nie n ronde twee-punt prop vir die haardroër gehad het nie en nie die luuksheid van goeie koffie aanbied nie, was dit baie mooi. Ons het baie lekker geëet, maar ek sal graag aanbeveel dat Pluvio gastehuis aandag gee aan die gehalte sap en koffie wat voorgesit word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstraat 13, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54f79f670b05484bbfba74655d5172e97351d413693915382c7323eaa43b8d98dbb43ba08d74b2182b400e61257e87ecd245?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 13 Water Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.897219290964 27.458548843861
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem