Podges - Sea De La Vie 20
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 182, 20 Sea De La Vie, La Mercy, Durban, 4405, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Podges - Sea De La Vie 20 is 'n selfsorgwoonstel in 'n strandfrontkompleks in La Mercy.
Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese kuswegbreek. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. In die leefarea is daar 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n waaier, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.
Die kompleks bied maklike toegang tot die strand, wat dit gerieflik vir stap en 'n dag op die strand maak. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Podges - Sea De La Vie 20 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- South Beach-weg 182, 20 Sea De La Vie, La Mercy, Durban, 4405, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Podges - Sea De La Vie 20 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in La Mercy Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 182, 20 Sea De La Vie, La Mercy, Durban, 4405, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom