Vryburg Akkommodasie by Poetry Guestrooms | LekkeSlaap
+13

Poetry Guestrooms

13 resensies
Gastehuis
Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 27 Jul 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrystraat 65, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 R502 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Poetry Guestrooms is sentraal geleë in Vryburg en bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis wat smaakvol versier is. Die gastehuis is naby winkels en restaurante.

Verblyf is beskikbaar in 10 individueel versierde kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 in die privaatheid van jou slaapkamer bedien. Die gastehuis bied veilige parkeerplek agter 'n hek wat met 'n afstandbeheer werk.

Vryburg is die ideale oornagplek vir diegene wat langs die N14 reis. Besienswaardighede in die omgewing sluit Leon Taljaard Natuurreservaat en die Molopo Wildreservaat in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Poetry Guestrooms
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Vrystraat 65, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Gaste dink Poetry Guestrooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryburg Noordwes
was R590
Vanaf R502
per nag (vir 2 persone)
was R590
Vanaf R502
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrystraat 65, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc4cbc7e108f9fdaaade3f0c99165c747bf402a80033c64649264b8192f6deef5895492a78684bc9c929c4ad178b603d160a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R590, nou Vanaf R502  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 65 Vry Street Vryburg 8600 Noordwes 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.959993637939 24.725581579623
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za