LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pofadder Inn | LekkeSlaap
+39

Pofadder Inn

  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Voortrekker- en Skoolstraat, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 490 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Pofadder Inn is 'n hotel wat in Pofadder in die Noord-Kaap geleë is. Dié dorp is op die platteland en is sowat 163 km van Springbok en sowat 218 km van Upington af.

Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer. Gehalte-linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'klein werksoppervlakte met 'n stoel. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.

Die hotel bied ook 'n restaurant, kroeg en swembad. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Doendinge in die omgewing sluit Dinky's Dunes 4x4-roetes in wat sowat 30 km vanaf Pofadder geleë is, Dinky's Dunes bied twee 25 km-roetes waarvan elke roete sowat 2 tot 5 uur neem om te voltooi. Dié rooisandroetes het rotse wat hier en daar uitsteek, asook grasvelde. Die beste tyd om dié roetes te ry is tydens die blomseisoen.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir Pofadder Inn
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Hoek van Voortrekker- en Skoolstraat, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • Gaste dink Pofadder Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 490
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 490
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Voortrekker- en Skoolstraat, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAis5ZtkTDOuIdomCAYWaLmdOBiMlTSnJEnBzE22kskzVOOo9mxP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 490  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 Corner of Voortrekker and Skool Street Pofadder 8890 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-00:00 10:00 -29.125599415522 19.397045703041
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!