Point View Self-catering
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogstraat 50B, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Point View Self-catering bied gemaklike verblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Mosselbaai, sowat 2 km vanaf Santos-strand. Die huis bied lieflike see-uitsigte vanaf die stoep.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n TV en 'n deur wat na die stoep lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Daar is ook 'n badkamer met 'n buitestort langs die onderdakbraai. Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, oond, stoof, mikrogolf en 'n ketel. Verder is daar ook 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n tweede TV in die leefkamer.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en die huis het volledige DStv. Plaaslike trekpleisters sluit Diaz Museum, die Cape St Blaize-ligtoring en Pinnacle Point Golf Estate in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Naomi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Jaar gelys 9
Ligging
- Hoogstraat 50B, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Point View Self-catering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Linkside Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogstraat 50B, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom