+16

Pokey Starfish Vakansie Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Laura Crescent, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pokey Starfish Vakansie Huis is 'n selfsorghuis in Franskraal, Wes-Kaap en spog met asemrowende uitsigte op die berg.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus, en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8. Kluis en 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.

Die leefarea het 'n gemaklike rusbank vir 6 en 'n TV met Openview. Daar is ook 'n tafel met sitplek vir 4 langs die binnebraai-area. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n piekniektafel vir 4 en 'n Weber-braai op die stoep.

Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie in die motorhuis beskikbaar. Daar is ook meer parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Elzanne V
Besigheidsreis
5.0
Pragtige akkommodasie waarde vir geld. Dis die perfekte plek, pragtig, ruim en regtig waarde vir geld.
Okt 2025
Anna-Marie V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Heerlik gebly. Monique is baie vriendelik en behulpsaam.
Okt 2025
Philip D
Gesin met klein kinders
5.0
Netjiese, ruim huis met al die nodige vir 'n familie! Baie oulike, netjiese huis met ruim leefruimte, al die nodige fasiliteite (en groot binne braai!...
Sien meer
Okt 2025
Ilze R
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Dit is een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Sal beslis volgende keer vir 'n langer tyd bly. Het alles wat mens ...
Sien meer
Sep 2025
Jacky B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige moderne huis waar jy jou diere kinders saam kan neem. Dit is 'n pragtige moderne huis stapafstand van die see af. Die huis bevat letterlik al...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ricelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 21 Laura Crescent, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pokey Starfish Vakansie Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Laura Crescent, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a601abb21c9287161519834096c5451ca31d0ba5ff8de6ab82f27d86fdeec3c52d4e6e1f137724928e537e8c82cd6c637a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 21 Laura Crescent Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.6009699 19.4027749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang