LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pollock's B&B | LekkeSlaap
+25

Pollock's B&B

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiddy-singel 1, Baysville, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R860 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Pollock's B&B is in 1997 op die been gebring en is gerieflik geleë in die sentrale en veilige Baysville Uitbreiding, Oos-Londen.

Die privaat en ruim en-suite kamers het elkeen 'n eie privaat ingang en tuin.

Parkering in die straat, DStv, gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolf op versoek, tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar.

Alle geriewe soos strande, winkelsentrums, restaurante, gholfbane, teaters ens, is 5 tot 20 minute se ry verder weg.

Alle kinders is welkom.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Pollock's B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Tiddy-singel 1, Baysville, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Pollock's B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiddy-singel 1, Baysville, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiYzc3NTI0LTk4MzItNGJmMC04MjA3LTA0Yjc1MDg3NzNjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R860  per nag (vir 2 persone) 34 5 1 5 1 Tiddy Crescent Baysville 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.000408291635 27.920642495155
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!