LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Polo Guest House | LekkeSlaap
+36

Polo Guest House

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensatiestraat 30A, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Polo Guest House is in Polokwane en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis wat smaakvol ingerig is met 8 dubbelslaapkamers. Ons is stapafstand vanaf die Mediclinic, Polokwane Hooggeregshof en Pater Makoba-Stadion.

Daar is 4 slaapkamers met koninggrootte-beddens en 4 slaapkamers met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n spieëltafel, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf, uitsuigwaaier, badkamer met bad of stort en komplimentêre toiletware. 2 van die kamers het baddens en 6 het storte. Linne en badhanddoeke word voorsien. Ontbyt is ingesluit en aandete is op versoek beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Die gastehuis bied 'n swembad, tuin en WiFi. Gaste kan besoek aflê by Polokwane Wildreservaat, Polokwane Gholfklub en Pietersburg Slang- en Reptielpark.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Polo Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Compensatiestraat 30A, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Polo Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensatiestraat 30A, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkZDU1NDZjLTZkYmUtNDQ3ZS04YTU1LTFmN2RhYTZlMjc3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 30 A Compensatie Street Polokwane 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.912760694527 29.463173499475
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!