4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Polo Village unit 6, Val De Vie Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Polo Unit bied gerieflike selfsorgverblyf langs die hoofhuis op die rustige Val De Vie Estate in die Paarl. Dit is 'n wonderlike toevlugsoord met pragtige uitsigte oor die omliggende area wat perfek is vir 'n wegbreek vir 'n paartjie of gesinne en vriende.
Dié verblyf bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Gaste deel 'n tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Polo Village unit 6, Val De Vie Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Polo Unit het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Polo Village unit 6, Val De Vie Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang