Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Polokwane Place

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 6 resensies vir Polokwane Place
Netheid
4.5/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Jan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan M

Goed goeie mens verhouding.

Net gedink ontbyt was ingesluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco P
Besigheidsreis

Would not stay there again.

The stay was very pleasant, but I forgot my laptop charger there. And after numerous calls and emails to the owner, I still have not received any feedback or support. So if you stay there, just make sure not to forget anything because you are not expecting to receive any support from Polokwane Place, not even a call. Would not stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Francois M
Enkelreisiger

Sal 'n ander plek soek volgende keer.

Plek is geleë langs 'n shebeen. Musiek en polisie sirenes gereeld gehoor tot laat op 'n Sondagaand. Nie 'n enkele hang- of pakplek vir jou waslap of seep in die stort nie met net 'n stortgordyn tussen die stort en die badkamervloer. Selfs nie eers plek vir 'n handdoek nie. Die wegneemontbyt waarvoor ek R100 moes betaal het bestaan uit 2 snye brood met hoender daarop, jogurt, 1 muffin, 1 vrug, 1 sappie en 'n klein pakkie koekies. Glo nie dit kon R40 werd wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louw R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louw R

Vriendelike en goeie diens.

Die eienaar en al die personeel was vriendelik en baie behulpsaam met ons versoeke as 'n groep. Ons het lekker in die lapa gekuier wat netjies en skoon is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize D
Saam met vriende

Baie rustig.

Ons het goeie diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene V
Besigheidsreis

Dit was baie netjies, skoon en gerieflik.

Ongelukkig was die WiFi-sein baie sleg, kon geen e-posse oopmaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerstraat 65, Polokwane Middestad, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd73cf047568023f42b0b68e7c650b1148c17de2fe10ef9ec20c27e27c23e5a1b4ad82047f2c6799ef2428174fab8e5b0fc3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 310 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 65 Burger Street Polokwane Central 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.906219836987 29.462522487433
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem