Pond End Villa
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 239, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pond End Villa bied selfsorgverblyf op 'n gholflandgoed in Clarens. Die eenhede kan afsonderlik of saam bespreek word vir 12 gaste.
Daar is 2 woonstelle op die boonste en onderste verdieping. Die woonstel bo het 4 en suite-slaapkamers. Die onderste woonstel het 2 en suite-slaapkamers. Albei woonstelle het goed toegeruste kombuise en oopplan-leefareas.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan ook gerus van die gholfbaan in die landgoed gebruik maak. Die omgewing is 'n gewilde bestemming vir doendinge soos kunsvlieghengel, voetslaan, perdry en 4x4-roetes.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 70
Jaar gelys 2
Ligging
- Erf 239, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Pond End Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 239, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom