4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 206 Noordstraat, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ponderosa is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Vryheid en bied akkommodasie vir 4 gaste.
Hierdie woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n volledig toegeruste kombuisarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie eiendom spog met 'n lieflike binnenshuise braai-area met stoele. Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel en kan gebruik maak van die sprankelende swembad.
Ponderosa is geleë in 'n baie stil area, binne loopafstand van die Vryheid Hill Natuurreservaat wat aan die voet van die berg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 206 Noordstraat, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ponderosa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
206 Noordstraat, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang