Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Standard Eco-friendly Cottage- Pondokkie

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

- 'n Sak hout en vuuraanstekers sal met aankoms voorsien word.
- Gaste kan by die Sandpiper Sport & Leisure Centre aan die voet van die Sandpiper-kothuise inklok waar die gashere hul sal ontmoet en na hul kothuis lei.
- Rook is binne verbode.
- Daar is nie winkels in Boggomsbaai nie, maak dus asb. seker alle voorraad is reeds aangekoop voor aankoms.
- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 250 - Buffelsfontein 31, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe573debf450110914e6e0e574ebac0c1aca594b31b5aed8e4fea08d81bdac59f6f8840796700fc57e5863b91704e9816c6b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 5 mense 4 5 1 4 Portion 250 - 31 Buffelsfontein Boggoms Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.257702 21.910863
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem