Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pont de Fleur

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker-straat 187, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Pont de Fleur is 'n knus kothuis op die Kosmos-landgoed in Hartbeespoort, 'n rustige oorddorp langs die oewers van die Hartbeespoortrivier en teen die hange van die Magaliesberge in Noordwes.

Dié tweeslaapkamerkothuis bied 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis het 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n stoofplaat. Die sitarea het sitplek en 'n TV, en lei na 'n balkon met 'n braai-area en sitplek.

Hartbeespoortdam is ideaal vir watersport-entoesiaste wat bootvaart, waterski en seilplankry geniet. Ander doendinge in die area sluit vlerksweef, abseil, vierwielmotorfietsry en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Pont de Fleur sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Pont de Fleur
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sannemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 4

Ligging

  • Simon Bekker-straat 187, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Gaste dink Pont de Fleur het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker-straat 187, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA8xHSFSsZpqh3nhQmzmobSBoOC6soDVqZdCEmBBs5B9lKRSMQ7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 187 Simon Bekker Street Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.73421126019 27.853718784061
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem