Parys Akkommodasie by Poor Boys Overnight Stay | LekkeSlaap
+11
+11

Poor Boys Overnight Stay

3 resensies
Rugsakreisigerslosies
  • Vanaf R950 per nag (vir 5 persone)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 17, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Poor Boys Overnight Stay bied sakpas-oornagverblyf in Parys.

Verblyf word in 2 slaapkamers gebied. Die kamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gerieflik vir 2 gaste. Die kamer op die grondverdieping het 2 enkelbeddens, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gerieflik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid mag slegs deur 1 groep op 'n slag bespreek word.

Ander geriewe sluit 'n etenstafel, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en toegang tot 'n binnehof in. Let wel, die eenheid is nie toegerus vir selfsorg nie, daar is geen bak-, braai-, kook- of opwasgeriewe nie. Die perseel is loopafstand van meer as 10 restaurante en wegneem-eetplekke.

Doendinge in Parys sluit vlieghengel, vryval, riviervlotvaart, gholf, mountain biking, spa-pakkette en Dome Wêrelderfenistoere in. Parys het 'n groot verskeidenheid restaurante en koffiewinkels, asook 'n gin-kroeg en 2 boetiekbierbrouerye.

Slaapplek

’n Bespreking by Poor Boys Overnight Stay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Poor Boys Overnight Stay
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Oranjestraat 17, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Poor Boys Overnight Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 17, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8751b150e5ed318610566222f400dee929e902d21a999582c5406b4a0be8c3e3c949f81ed0e1f909bb4155a54e67b6214e6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 5 persone) 3 5 1 5 17 Oranje Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.898027115942 27.459836495107
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za