LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Poortjie Venue & Gastehuis | LekkeSlaap
+25

Poortjie Venue & Gastehuis

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 122 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poortjiestraat, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Poortjie Venue & Gastehuis is net buite die dorpie Heidelberg, sowat 40 minute van Johannesburg af, en bied 'n unieke trouvenue waar klassieke plattelandse bekoring met moderne ontwerp gekombineer word.

Ons moderne gastehuis is net 'n entjie se stap van die venue af en bied verblyf in 1 selfsorghuis met 3 slaapkamers, asook 6 privaat en suite-kamers.

Net 'n entjie verder, sowat 3 km van die venue af, is 2 selfsorg-boshuisies, elk met 2 en suite-slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste.

Die venue en gastehuis is binne 'n omheinde wildkamp. Gaste kan saans die Afrika-geluide hoor wanneer hulle in die boma en braai-area kuier.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 6 resensies vir Poortjie Venue & Gastehuis
Netheid
3.8/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Poortjiestraat, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Gaste dink Poortjie Venue & Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Heidelberg Gauteng
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 122 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poortjiestraat, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkOGEwZWM5LTRlZDgtNDk4ZS1hMGE4LTRiMDk3NDBkNDFkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 Poortjie Street Heidelberg 1438 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.5110327228 28.434930939144
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!