Pop n Daisy

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pop n Daisy bied gastehuisverblyf in Witbank, Mpumalanga, in die Hoëveld.

Ons het verskillende gastekamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, mikrogolf, en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Paar van die kamers word op die oomblik deur langtermyngaste bewoon.

Geriewe: 'n gimnasium, pooltafel, onthaalsaal vir troues (70 tot 120 gaste), bloemiste, en kroegfasiliteite.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pop N Daisy gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za