Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Porcupine Hills Guest Farm

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Porcupine Hills Guest Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Bonzet M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonzet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic en stil.

Hulle was nie skaam met die hout nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Dit was 'n kort kuier, ons kom graag weer en bly vir langer. Dit was so lekker om die wêreld en al die bedrywighede by die afdraai te kon los en jouself te kan vind in die natuur. Dankie vir 'n baie lekker plek wat julle met almal deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cyrilene S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyrilene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and peaceful.

The chalet was nice and cozy, safe and easy to find. The reception greeting was incredibly warm and welcoming. I would highly recommend staying there. Be prepared for a long dirt road drive. I had an excellent nights sleep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties pragtig.

Chalets is pragtig skoon en keurig toegerus. Daar is alles. Jy kan net jou kos bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mid-week breakaway.

Along the beautiful Van Der Stel Pass in the Overberg, lies a little gem called Porcupine Hills, a working olive farm with some gorgeous secluded self-catering cottages. Our cottage (Caracal) sits nestled in the mountains next to a stream, surrounded by acres of natural beauty of the larger Diepklowe Private Nature Reserve. Caracal is well appointed, with everything to make your stay in nature comfortable. The cottage is perfect for a couple with a lounge, kitchen, bathroom (large shower, basin and toilet) and bedroom. You just need to bring your own food and drinks and a good book to read next to the mountain pool. No TV, but good WiFi. Large braai place outside and inside the kitchen (just right for those cold winter months). There are a few hiking trails to explore. We took the road up to Moonrise Hill, down through the secret forest and around the dam. If you want peace and quiet, and don't want to drive to far out of Cape Town, Porcupine Hills is the perfect spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Porcupine Hills Guest Farm se terugvoer

Thanks Liezel - you were a fabulous guest!

Porcupine Hills Guest Farm
Adele Lombard L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Adele Lombard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very poor.

Outside braai light not working. Place full of cob webs. No water for two days. Toilet not flushing. No Covid protocols upon arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly, jammer dit kon net een nag wees. Sou graag wou rondloop en omgewing geniet, maar dit is winter in Wes-Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elana C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana C
Saam met vriende

Dit was heerlik, ons gaan definitief weer kom!

Dis baie mooi en so gesellig en heerlik in die natuur met die heerlike staproetes. Daar is alles wat mens wil hê om te ontspan en herlaai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Godffrey M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godffrey M
Saam met vriende

Calm, peaceful and untroubled. A place so serene that you can hear your heartbeat, listen to your thoughts, reconnect with nature and rejuvenate your soul.

Although it was such a short stay, we had a great time and an unforgettable experience. We would have liked to go on the hiking trails but we ended up spending most of our time at Klipboks "homestead" just enjoying each other's company and having the best time of our lives. Upon arrival, one friend who’s not big on “bush living” was a bit uneasy and skeptical about the place not being a typical hotel setup, but once the bonfire was on and we all sat around it, let me just say now he says he can’t wait to go back. The star-lit night sky was so perfect, I can only imagine what star-gazing would be like on a beautiful summer night. With breathtaking landscapes, surrounded by hills, hearing the water run down the stream near the very intimate and cosy chalets was just so soothing. Clearly a weekend is not enough, I’d trade city life any day just for this kind of peaceful living.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kuier in die berge.

Rustige kuier in die berge weg van sosiale media en televisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerstin W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerstin W
Saam met vriende

Vriendelik, skoon, rustig, stil, lekker.

Lekker plek om die stilte en natuur te geniet en veilig om te hike. Dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Gesin met tieners

Goeie keuse om 'n paar dae 'off the grid' weg te breek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene I - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene I
Saam met vriende

Tucked away in the trees, the most relaxing, and beautiful nature retreat.

The farm is the most beautiful and vast stretch of nature. Everywhere you look is a green and tranquil hug. The location of the Dassie cottage is absolute perfection; facing, and overshadowed by the most gorgeous trees. Sounds of nature all around, and a wonderful firepit for a lekker outdoor braai and chill.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuur en stilte dit is alles die moeite werd gewees!

Ons het die natuur en die privaatheid baie geniet. Ons sal definitief weer teruggaan, want dit is alles asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel Verbypad 113/7, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ee9f067f35fe374c1e4b80808faa2a12b9719642424e9c1b4f17dd8db2824ddc63f4b32a743b0f7cb44f59134d50404fc06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 113/7 Van der Stel Pass Road Botrivier 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.113888888889 19.238333333333