LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Port Edward Sea Breeze Accommodation | LekkeSlaap
+31

Port Edward Sea Breeze Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cardiff-weg 12, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R390 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Port Edward Sea Breeze Accommodation bied verblyf in Port Edward se middedorp met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan.

Verblyf beskik oor 4 kamers met slaapplek vir 8 gaste. Alle kamers het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n TV.

Daar is 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Die verblyf is ook binne stapafstand vanaf die Save Right Supermarket en Bootleggers Pub and Grill waar gaste na lewendige musiekvertonings kan gaan kyk. Die gewilde Splash Rock waar gaste kan visvang is net 400 m se stap weg en Silverstrand met 'n waterwurm en 'n roomyswinkel is net 300 m weg. Die Wild Coast Sun Casino and Resort is 10 minute se ry weg en daar is vele ander unieke vermaakopsies naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 49 resensies vir Port Edward Sea Breeze Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Cardiff-weg 12, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Port Edward Sea Breeze Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R390
per nag (plek vir 2)
Vanaf R390
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cardiff-weg 12, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 16
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA678d0ecd42e2adc517ceab8c7a7d8d8bf9260d0ac9a808ddc100d1557bb1912b86cedef8207ca9428f69c4531d3bc43a2a99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R390  per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 12 Cardiff Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.049257098184 30.226502167004
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!