Parsonsheuwel Akkommodasie by Port Elizabeth Guest House | LekkeSlaap
+42

Port Elizabeth Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir Port Elizabeth Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Johan M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë van hospitaal en winkelsentrum.

Netcare Greenacres hospitaal en winkelsentrum 'n klipgooi weg wat belangrik was vir ons verblyf. Vriendlike ontvangs, Uitsig vanaf die balkon fantasties. Kamer skoon en netjies met al die geriewe wat jy benodig. Veilige parkering. Sal die B&B aanbeveel vir enige iemand wat mediese behandeling nodig het weens dit so gerieflik geleë is.

Port Elizabeth Guest House's terugvoer

Baie dankie Johan! Dit was lekker om julle hier te kon hê. Hoop ons sien julle gou weer, netnie vir 'n hospitaalbesoek nie! Santie

Port Elizabeth Guest House
Hannes W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes W
Besigheidsreis

Bekostigbare luukse verblyf en goeie diens.

Goed geleë, netjies, baie goeie en vriendelike diens. Aangenaam om daar te bly!

Port Elizabeth Guest House's terugvoer

Baie dankie Hannes, was goed om julle hier te ontvang.

Port Elizabeth Guest House
Amanda G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda G
Gesin met klein kinders

It was nice staying at Port Elizabeth Guest House, hope to come back again.

Staying at Port Elizabeth Guest House was great, they have very nice, friendly and welcoming staff. The place is so neat and is very secured. I will definitely come back again with my family.

Ingrid D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid D
Gesin met tieners

Goed en naby alles.

Gasvrou het ons baie welkom laat voel en moeite gedoen om ons so tuis as moontlik te laat voel. Ek sou net wit beddegoed voorstel. Die ontbyt was baie goed en 'n baie huislike atmosfeer.

Port Elizabeth Guest House's terugvoer

Hi there Ingrid,
Thank you so much for your review. I am glad you are all home safely.
It was lovely meeting your family and I am thrilled that your son did so well with his swimming.
I am happy that you were comfortable here, and thank you for your suggestions. We appreciate guest feedback.
Keep well, and I really look forward to seeing you again.
Sharon

Port Elizabeth Guest House
Linda V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Gesin met klein kinders

Lovely place to stay at with that (homey) feeling. Home away from home if I may say, the rooms were perfect with everything one could need.

Nick and Sharon are fantastic hosts! Off the bat Nic made us feel welcome, Sharon was the perfect hostess, warm and very welcoming, they are indeed a perfect pair. We all enjoyed Nic's famous breakfasts. Overall the establishment is very central and close to all amenities that we needed and completely secured. We really enjoyed our stay and will definitely be going back.

Port Elizabeth Guest House's terugvoer

Linda, thank you for taking the time to review us and for your kind words. It was such a pleasure meeting you, your mom and sister. You guys were absolutely wonderful guests, and are the kind of people who make us love what we do even more.
We really look forward to meeting you again, and hopefully welcome you back to Port Elizabeth Guest House in the very near future.
Sharon and Nic

Port Elizabeth Guest House
Marlene L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene L
Gesin met tieners

Tevrede.

Baie lekker gebly. Baie tevrede. Sharon en haar man wat daar werk was baie gasvry en ongelooflik behulpsaam. Was lekker om daar te bly.

Port Elizabeth Guest House's terugvoer

Hi Marlene
Dit was baie lekker om julle hier te he. Ons is bly julle het dit by ons geniet en weereens baie geluk met jou dogter se sukses met die kompetiesie.
Ons sien uit om julle weer te verwelkom by PE Guest House.
Alles van die beste
Sharon & Nic

Port Elizabeth Guest House
Johan S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met tieners

Dit was net baie goed om daar te vertoef het.

Die fasiliteite was baie netjies en eienaars baie vriendelik. Dit is baie sentraal geleë en als was naby. Greenacres Mall en selfs Baywest Mall. Dit was baie veilig en net overall goed.

Christine K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine K
Enkelreisiger

Well managed, comfortable accommodation.

Roy and Minette were the most gracious hosts and I thoroughly enjoyed my stay.

Joanine M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joanine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nice.

PE Guesthouse is a very nice place to stay with excellent breakfast. Clean but can give attention to shower in room 1 that is mouldy and the drain is blocked. We used the bath in stead of the shower. Overall it was a very nice stay. Will recommend it.

Rolan P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Rolan P
Gesin met klein kinders

The hosts were very helpful and friendly. Real good service.

Located near Nelson Mandela Stadium where we had a convention. Can't complain about anything at our accommodation.

Klaas M - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Port Elizabeth Guest House is the place to be.

I stayed in Port Elizabeth for ten years, I never thought that there will be such a nice place in Parson Hill. The view, cleanliness, hospitality and friendly service. I don't think I will book a place to stay in PE except PE Guest House.

Lucille N - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille N
Gesin met tieners

Genotvol en huislik!

Sien die sterre hieronder.

Hannelie K - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was daar vir 2 nagte in Desember.

Ons het dit baie geniet. Vriendelike eienaars. Al wat "fout" was is op uitdruk staan inkloktyd is 10:00. Ons was so 10:20 daar, maar hulle was nog besig om die kamer skoon te maak. Die inkloktyd moet net verander word na 11:00. Hulle het ons egter nog steeds vriendelik ontvang en vir ons koffie gegee terwyl ons gewag het. Ons wou nie gaan rondry met al die bagasie in die kar nie. Goeie waarde vir geld.

Anita S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulle moet aandui dat die kamers bereikbaar is met trappe.

Lekker gebly sal hulle weer gebruik.

Andre P - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P
Enkelreisiger

Lieflike, netjiese, skoon akkommodasie met elke denkbare gerief.

Van die intrapslag was dit duidelik dat die eienaars net die beste vir hulle gaste wil bied. Kamers word daagliks gediens en die standaard is hoog. Minette en Roy is die mees aangename en bekwame mense om 'n onderneming soos hierdie te bedryf. Niks is vir hulle moeite nie en hulle handhaaf 'n baie hoë standaard. Roy se ontbyt is iets om te onthou. Ek kan hierdie gastehuis sonder huiwering aanbeveel.

Hein O - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hein O
Saam met vriende

Verblyf het aan ons verwagtinge voldoen en ons sal weer daar tuisgaan.

Die eienaars het ons welkom laat voel en was baie gasvry. Ontbyt was heerlik.

Franci P - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franci P
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs, gemaklike beddens en heerlike ontbyt.

Dankie vir die vriendelike ontvangs, gemaklike slaapplek en heerlike ontbyt.

Gustav R - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed gewees en die ontbyt was puik; ons sal die gastehuis weer gebruik.

Ons ervaring was dat die mense baie vriendelik, die kamer baie skoon, en die ontbyt puik was.

Louis K - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis K
Gesin met tieners

Huislike atmosfeer!

Baie genotvol. Die eienaar het ons op haar hande gedra. Baie vriendelik en gasvry!

Stefann P - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stefann P

Dit was lekker om daar te bly!

Die selfsorg eenheid is gerieflik, en die mense is vriendelik.

Ian M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian M
Saam met vriende

Convenient

Conveniently close to the stadium, comfortable and friendly.

Anderson K - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anderson K
Enkelreisiger

Warm reception

Received a warm reception upon arrival, and the stay was very good - as was the breakfast.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriusstraat 6, Parsons Hill , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1MGJjNTlkLWFjYzgtNDRjOC1hMjYzLTliMzFiOGI4ZTQzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 6 Pretorius Street Parsons Hill 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.948602200078 25.59229195118
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za