Port Elizabeth Self-catering Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Port Elizabeth Self-catering Apartments is in Port Elizabeth. Dit bied 'n lieflike uitsig oor die Noordeindmeer oorkant die pad en is slegs 800 m vanaf die Nelson Mandelabaai-stadion se hoofingang. Verblyf is beskikbaar in 15 selfsorg-eenhede.

Daar is 8 eenhede, elk met gemaklike beddens, beddegoed, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kombuisie is vir selfsorg toegerus en het 'n tweeplaatstoof, ketel, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n yskassie. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Toegang word via afstandbeheerde hekke verkry. Ons verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en sportliefhebbers kan na die stadion stap om 'n rugby- of sokkerwedstryd te gaan kyk.

Port Elizabeth Self-catering Apartments se eenhede is naby Somerstrand, Greenacres Inkopiesentrum en Port Elizabeth Internasionale Lughawe. Port Elizabeth bied 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede soos lieflike staproetes, geskiedkundige en kulturele ondervindings, watersport en die Oos-Kaap se wildreservate so entjie verder.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Port Elizabeth Self-catering Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 R440 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za