Port Main Royal Oceans Edge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Port Main Royal Oceans Edge is 'n selfsorg-meenthuis in St Francisbaai. Dié omgewing word beskerm en daar is 'n privaat swemstrand, veilige staproetes en plek vir fietsry, swem en draf. Dis ideaal vir 'n jong gesin.

Die eenheid het slaapplek vir 4 mense en daar is 2 kamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.

Die meenthuis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond, en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank, kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea maak oop op 'n privaat stoep met buite-sitplek, braaigeriewe en 'n see-uitsig.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Port Main Royal Oceans Edge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za