Port Natalweg 182
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-laan 182, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Port Natalweg 182 bied selfsorgverblyf in 'n pragtige kothuis en is in Hartenbos in Mosselbaai geleë. Die huisie is naby die strand, strandmeer en middestad geleë.
Dié kothuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer in die huis, 1 buite-badkamer met 'n stort en 'n ekstra kamer buite. Dit het ook 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamer buite het 'n stapelbed. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n TV in die sitkamer.
Gaste het toegang tot 'n braaiplek en 'n klein tuin. Daar is skadu-parkeerplek vir 2 voertuie. Die kothuis is oorkant die pad van die Amfiteater, en naby restaurante en winkels in die omgewing geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Port Natalweg 182 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Helena-Marie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 66
Jaar gelys 7
Ligging
- Port Natal-laan 182, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Port Natalweg 182 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-laan 182, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom