+71
Lodge in Port St Johns

Port St Johns River Lodge

Standaard Dubbelkamer - Bo
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié hotelkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n TV met hotelpakket-DStv en lugversorging. Die kamers het rivier- en swembad-uitsigte.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koningkamer met 'n uitsig
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie hotelkamers het lugversorging en elkeen het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n TV met hotelpakket-DStv en elke kamer bied 'n uitsig oor die rivier, tuin en swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer met 'n rivieruitsig
Vanaf
Vanaf R 1 840
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers het elkeen 'n dubbelbed, lugversorging of 'n waaier, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitarea met slaapbanke en 'n TV met hotelpakket-DStv. Elke kamer het ook 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe en lei na 'n gedeelde stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamer-selfsorgsoldereenheid - 2 gaste
Vanaf
Vanaf R 1 890
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie netjiese solder-eenheid op die boonste verdieping is oopplan en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV met hotelpakket-DStv en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en oondjie, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oopplan-tripelchalet - 3 gaste
Vanaf
Vanaf R 2 140
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié oopplan-chalet het 'n dubbelbed, 'n enkelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea met 'n TV, en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf en ketel. Daar is ook 'n stoep en braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-gesinchalet - 5 gaste
Vanaf
Vanaf R 2 140
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie chalets het elkeen 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n tweede slaapkamer met 'n stapelbed en enkelbed, 1 badkamer met stort, en 'n kombuisie en leefarea. Elke chalet het 'n piekniekbank en braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamer-gesinchalet - 5 gaste
Vanaf
Vanaf R 2 140
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié chalets het elkeen 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n enkelbed in die sitkamer, 'n etenstafel en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf en ketel. Elke chalet het ook 'n stoep en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamer-tripelchalet - 3 gaste
Vanaf
Vanaf R 2 140
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie chalets het elk slaapplek vir 3 gaste en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n ekstra enkelbed in die sitkamer, en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ketel. Hulle het elkeen 'n stoep en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamer-koninginchalet - 2 gaste
Vanaf
Vanaf R 2 140
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié chalet het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 1 badkamer met 'n stort, 'n sitkamer en eetarea, en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf en ketel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

R61, Mthatha Tar Road, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 72 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA851de6dd2bdbe9c753c5586d54c11fbe956cbecc170f233f0f56ad5e9b11b07471f2bcea0df8910687addd8b54d0865eda72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 R61 Mthatha Tar Road 5120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.599152 29.528356

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang