Portico 501 Apartment
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Athens-weg 3, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R1 895 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Portico 501 Apartment bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel. Dié woonstel is in die Portico-kompleks in Table View, regoor die strand.
Die woonstel spog met 'n woonstel wat 'n mooi uitsig oor die see het. Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kamer lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en het toegang tot die tweede badkamer met 'n stort. Badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus en lei na die leefarea, waar daar 'n etenstafel en 'n TV is. Dié area lie weer na 'n balkon met 'n see-uitsig.
Die woonstel is naby die strand en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Portico 501 Apartment sluit in:
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Guest House Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 166
Jaar gelys 14
Ligging
- Athens-weg 3, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Portico 501 Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Athens-weg 3, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10