Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portico 802

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Portico 802
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Janine B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and peaceful.

A breakaway from the norm, so close to home. Just what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari D
Saam met vriende

Plek is sentraal geleë en baie mooi uitsig.

Woonstel is baie sentraal geleë en het 'n baie mooi uitsig oor die see. Woonstel was baie netjies en parkering is veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig.

Baie lekker gekuier. Al wat gepla het was die geraas van die KFC onderkant die woonstel veral die karwag deur die dag was baie raserig en dit was baie steurend. Verder baie aangename kuier en heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle W
Saam met vriende

Heerlik gekuier en mooi uitsig.

Sal enige iemand aanbeveel, klip gooi van see af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bergh V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bergh V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net reg vir twee persone, skoon eenheid, prakties. Vriendelike behulpsame eienaars.

Die uitsig oor Tafelbaai en Atlantiese Oseaan is fantasties. Eenheid se ligging is uitstekend, naby aan alles, skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Truusje L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truusje L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek met mooiste uitsig.

Annika was baie behulpsaam. Plek is uitstekend en mooiste uitsig vanaf die balkon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place with breathtaking view.

We really enjoyed our stay at Portico 802. This is a stunning apartment, very very clean. We loved the interior and decorations, very stylish. Most beautiful view from the balcony. Secure parking. Very centrally located - we could walk to the shops and restaurants. The hosts were very friendly. We can truly recommend Portico 802. We will definitely go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilmarie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie V
Gesin met klein kinders

Wonderlike, luukse akkomodasie, absolute waarde vir geld met wonderlike diens van die eienaars!

Portico se ligging was perfek vir ons kuiertjie in die Kaap! Ons wou by al die groot toerisme plekkies uitkom, wat maklik bekombaar was! Die verblyf is pragtig! Dit is luuks, en baie gemaklik, met al die mod cons wat mens by jou huis sal hê en nog meer! Ons was gegroet deur Roel, die eienaar, wat ons spesiale persoonlike aandag gegee het, met sy vroutjie Anika wat deurentyd ons verblyf seker gemaak het ons is gemaklik en kort nie iets nie! Portico is naby aan 'n groot verskeidenheid restaurante! Ons sal vir seker weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid met stunning views.

Die eenheid was bo ons verwagting. Aandag aan detail 100%. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie, netjies, modern, mooi uitsig, diens puik, baie behulpsaam en het sommer volle DStv-kanale binne 24 uur beskikbaar gemaak vir ons rugby.

Ons het heerlik gebly en daarvandaan die omgewing geniet, ou vriende opgesoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and stylish. Lovely view.

Very nice and clean apartment. Stylish. Everything you need was available.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie skoon en stylvol. Lieflike uitsig.

Baie lekker en skoon woonstel. Alles wat jy nodig het is beskikbaar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reana R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reana R
Enkelreisiger

Perfect.

Beautiful apartment. Perfect views. Amazing experience.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfek.

Pragtige woonstel met sy uitsigte. Wonderlike ervaring.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Athens-weg 3, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjY2E3NTE3LWZjZjUtNGQ5ZS1iMzliLTExNGMzYzdhMzZiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 3 Athens Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.82271 18.47779