Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portobelo 54

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Gaste is welkom om hul eie "Single View"-dekodeerder saam te bring. "Dual View"-dekodeerders sal nie werk nie. Die TV het ook stroomdienste, maar gaste moet met hulle eie besonderhede aanmeld om DStv te kyk.
Let dat die eenheid nie vir matrikulante beskikbaar is nie.
Gaste moet hulle eie haardroër saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Boulevard Wes, Portobelo 54, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6575e1148f817ba9627208e0b67b50558192ac10f290a975f71df62e7256920a72f44e73414e02625ca0456b3850c3300175?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Beach Boulevard West Portobelo 54 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160775526539 22.107214147013
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem