LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Portside Inn | LekkeSlaap
+18

Portside Inn

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Currie-straat 11, Quigney, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Portside Inn is 'n gastehuis naby die strandfront in Oos-Londen. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die area.

Verblyf word aangebied in 6 kamers wat elkeen uniek en pragtig versier is. Die kamers het slaapplek vir 2 tot 4 mense en is toegerus met 'n dubbelbed en 'n dubbelstapelbed en/of 2 enkelbeddens met 'n slaapbank. Elke kamer het geriewe soos 'n en suite-stort, wasbak en toilet en 'n paar eenhede het basies selfsorggeriewe.

Geriewe in die kamers sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt en ander heerlike etes kan teen 'n ekstra koste gereël word. Daar is veilige parkeerplek van die straat af beskikbaar vir jou voertuig.

Portside Inn is lekker naby Orientstrand, die konvensiesentrum, winkels, restaurante en ander geriewe geleë.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Portside Inn
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Currie-straat 11, Quigney, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Portside Inn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Currie-straat 11, Quigney, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3ZDA2NzE4LWMxYzMtNDI4MC1iZDg0LWQ5NTM2NDcyNWJlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 11 Currie Street Quigney 5201 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.020045 27.914367
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!