LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Portside Inn | LekkeSlaap
+18

Portside Inn

6 resensies
Gastehuis
Voorste 2-Enkelbedkamer
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is toegerus met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Geriewe in die eenhede sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf word ingesluit by die tarief.

Belasting en Ekstras

Ontbyt en ander maaltye kan op versoek teen 'n addisionele koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Middelste Dubbelkamer
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is toegerus met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Geriewe in die eenhede sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf word ingesluit by die tarief.

Belasting en Ekstras

Ontbyt en ander maaltye kan op versoek teen 'n addisionele koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Honeysucker
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kamer is ideaal vir ouers met 2 kinders en is toegerus met 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 3 mense. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet en basiese selfsorggeriewe wat 'n yskassie, broodrooster, ketel, stoofplaat en 'n mikrogolfoond insluit. Geriewe in die eenhede sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf word ingesluit by die tarief.

Belasting en Ekstras

Ontbyt en ander maaltye kan op versoek teen 'n addisionele koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suikerbekkie
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kamer is ideaal vir ouers met 2 kinders, aangesien daar 'n dubbelbed en 'n dubbelstapelbed is. Daar is ook 'n en suite-badkamer en basiese selfsorggeriewe wat 'n yskassie, broodrooster, ketel en 'n mikrogolfoond insluit. Geriewe in die eenhede sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.

Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf word ingesluit by die tarief.

Belasting en Ekstras

Ontbyt en ander maaltye kan op versoek teen 'n addisionele koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kwikstertjie
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kamer is ideaal vir ouers met 1 kind, aangesien daar 'n dubbelbed en 'n slaapbank is. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet en basiese selfsorggeriewe wat 'n yskassie, broodrooster, stoofplaat en 'n mikrogolfoond insluit. Geriewe in die eenhede sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf word ingesluit by die tarief.

Belasting en Ekstras

Ontbyt en ander maaltye kan op versoek teen 'n addisionele koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wewer
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kamer is ideaal vir ouers met 2 kinders, aangesien daar 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank is. Daar is ook 'n en suite-badkamer en basiese selfsorggeriewe wat 'n yskassie, broodrooster en 'n mikrogolfoond insluit. Geriewe in die eenhede sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.

Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf word ingesluit by die tarief.

Belasting en Ekstras

Ontbyt en ander maaltye kan op versoek teen 'n addisionele koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Currie-straat 11, Quigney, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3ZDA2NzE4LWMxYzMtNDI4MC1iZDg0LWQ5NTM2NDcyNWJlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 11 Currie Street Quigney 5201 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.020045 27.914367
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!