Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Potch Manor

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoopstraat 9, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 490 R1 341 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Potch Manor is in 'n lieflike tuin en is 'n pragtig versierde gastehuis in Potchefstroom en bied luukse verblyf.

Die gastehuis het 2 verdiepings en bied gaste 'n keuse tussen 6 kamers wat individueel versier is en slaapplek vir 4 mense het. Die kamers het gemaklike koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens en enkelbeddens met Egiptiese katoen. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort of 'n vrystaande bad, en sommige kamers het albei. WiFi is ook beskikbaar.

'n Geskenkbewys vir ontbyt sal met aankoms aan gaste gegee word en kan by die plaaslike koffiewinkel Die Akker net in die pad van die gastehuis gebruik word, aandete is op versoek beskikbaar. Gaste kan ontspan in die gemeenskaplike sitkamer of in die lieflike tuin.

Potchefstroom bied verskillende restaurante en kafees, en gaste kan die verskillende museums en nasionale monumente besoek, asook die OPM Prozesky Bird Sanctuary, met meer as 200 verskillende voëlspesies en die Buffelsvlei Wild Animal Park.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Potch Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 4

Ligging

  • Goedehoopstraat 9, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Potch Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 490
R1 490 R1 341
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 490
R1 490 R1 341
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoopstraat 9, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08402c12dd31387fd60590c042d25312993a0732b2d8037db2cb5fec79cb36a69bf20c8f74b16ec5562587a9a79a91f503c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 490 nouVanaf R1 341 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 9 Goedehoop Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.67672 27.09757
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem