LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pottie's House and Flat in Arniston | LekkeSlaap
+37

Pottie's House and Flat in Arniston

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 20, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pottie's House and Flat in Arniston bied gemeubileerde selfsorgverblyf vir vriende en familie.

Gaste kan in Pottie's House met slaapplek vir 8 of Pottie's Flat met slaapplek vir 4 slaap. Pottie's House het slaapplek vir 8 en het 4 slaapkamers wat 2 badkamers deel en Pottie's Flat het 2 en suite-slaapkamers met dubbelbeddens en enkelbeddens. Elke slaapkamer het sy eie badkamer met 'n stort.

Beddegoed word voorsien en elk van die eenhede het 'n TV met 'n DStv-gastehuispakket. Bring asseblief jou eie handdoeke saam. Daar is buitebraaigeriewe vir albei eenhede en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. WiFi is ook beskikbaar.

Let wel, Pottie's House en Pottie's Flat is op dieselfde perseel en albei word verhuur.

Arniston het talle lieflike strande en restaurante en doendinge sluit swem, fietsry, perdry, bergfietsry, voetslaan, visvang, walviskyk en duik tussen die skeepswrakke langs die kus in. Gaste kan ook die spa by Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Pottie's House and Flat in Arniston
Netheid
3.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofstraat 20, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pottie's House and Flat in Arniston het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 20, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbP6w4Je1USk1SywpP5NTBeVybW449bqZecYbozj9h23V2JReOj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 20 Main Road Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.665866 20.227678
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!