Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pottie's House and Flat in Arniston

Selfsorg
Pottie's Flat
Vanaf
Vanaf R1 298
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel is gemeubileer vir 4 en het 2 en suite-slaapkamers. Beddegoed word voorsien. Bring asseblief ju eie handdoeke saam. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas en eetarea vir 4. Die sitarea het 'n TV DStv-Gastehuispakket. Daar is 'n braai voor die woonstel en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël is. Let wel, Pottie's Flat is op dieselfde perseel as Pottie's House, wat ook bespreek kan word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Let wel, Pottie's House en Pottie's Flat is op dieselfde perseel.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Die gebruik van die motorhuis word nie by die bespreking ingesluit nie.
Gaste moet asseblief by die kantoor inklok. Aanwysings na die woonstel sal by die kantoor voorsien word.
Bring asseblief jou eie lanterns of ligte saam in die geval van beurtkrag.
Reg van toegang word voorbehou deur die bestuur.
Gaste neem volle verantwoordelikheid vir enige breekskade, skade en verlies gedurende gaste se verblyf.
Die perseel en alle toerusting word op eie risiko gebruik en Etna's Accommodation en/of die huiseienaars sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade gedurende verblyf nie.
Slegs die aantal persone waarvoor die bespreking gemaak is, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
Geen mondigwordingspartytjies, matrieks, en luide jolyt word toegelaat nie.
Gaste onder 21 jaar word nie sonder volwasse toesig toegelaat nie.
Geen terugbetalings indien jy jou verblyf kortknip nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pottie's House
Vanaf
Vanaf R2 584
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis het 4 slaapkamers wat 2 badkamers deel. 2 van dié kamers het dubbelbeddens en die ander 2 het 2 enkelbeddens. Beddegoed word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas en 'n mikrogolfoond en daar is 'n eetkamertafel waar gaste kan aansit vir ete. Die sitkamer het 'n TV met SABC-kanale en 'n binnebraai. En braaigeriewe is beskikbaar buite. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël is. Let wel, Pottie's House is op dieselfde perseel as Pottie's Flat, wat ook bespreek kan word. Bring asseblief jou eie handdoeke saam.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Let wel, Pottie's House en Pottie's Flat is op dieselfde perseel.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Die gebruik van die motorhuis word nie by die bespreking ingesluit nie.
Gaste moet asseblief by die kantoor inklok. Aanwysings na die woonstel sal by die kantoor voorsien word.
Bring asseblief jou eie lanterns of ligte saam in die geval van beurtkrag.
Reg van toegang word voorbehou deur die bestuur.
Gaste neem volle verantwoordelikheid vir enige breekskade, skade en verlies gedurende gaste se verblyf.
Die perseel en alle toerusting word op eie risiko gebruik en Etna's Accommodation en/of die huiseienaars sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade gedurende verblyf nie.
Slegs die aantal persone waarvoor die bespreking gemaak is, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
Geen mondigwordingspartytjies, matrieks, en luide jolyt word toegelaat nie.
Gaste onder 21 jaar word nie sonder volwasse toesig toegelaat nie.
Geen terugbetalings indien jy jou verblyf kortknip nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 298
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 20, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae1f6b3af2235a2801a5fc343e0fa3d17b059e3f89602a338734baf71918b5a7c63ce08d879c134579a08b98ab46f7f05ddf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 298 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 20 Main Road Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.665866 20.227678
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem