Premier Hotel Midrand

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Premier Hotel Midrand is tussen Pretoria en Johannesburg geleë, naby genoeg aan albei stede vir sakereisigers en sentraal geleë vir vakansiegangers.

Daar is 113 kamers met lugversorging, met 2 suites en 111 luukse kamers. Al die kamers het sekere DStv-kanale, en suite-badkamers en 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe, 'n telefoon, haardroër en eetgeriewe in die kamer.

Gaste kan langs die swembad ontspan en heerlike maaltye en drankies in die restaurante en by die kroeg geniet. Die konferensiekamer het plek vir tot 300 afgevaardigdes. Die hotel se ontvangs is 24 uur per dag oop en daar is 'n gedeelde sitkamer-area.

Pretoria Hotel Midrand is net 4 km van Gallagher Estate Konferensiesentrum en Midrand se sentrale lughawe af. Lory Park Animal and Owl Sanctuary is net 8 km en die Sandton City Winkelsentrum is net 20 km weg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Wasgoeddiens
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Premier Hotel Midrand gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 496 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za