LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Premier Hotel O.R. Tambo | LekkeSlaap
+68

Premier Hotel O.R. Tambo

Hotel
Standaardkamers
Vanaf R1 875
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers is ruim en toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n telefoon, eetgeriewe en ander klein luukshede in om gaste so gemaklik moontlik te laat voel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Jou groen ID-dokument word vereis wanneer jy inklok. Gaste moet ouer as 18 wees om te kan inklok. Kinders onder die ouderdom van 12 wat met hulle ouers deel, bly gratis en betaal slegs vir maaltye direk by die hotel. Indien gaste nie opdaag nie sal 100% van die balans betaal moet word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Suites
Vanaf R2 675
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke suite het 'n koninggrootte-bed met 'n vol en suite-badkamer en privaat sitkamer. Die eenhede het pragtige versierings met geriewe soos koffie- en teemaakgeriewe, 'n telefoon, 'n TV met sekere DStv-kanale en eetgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Jou groen ID-dokument word vereis wanneer jy inklok. Gaste moet ouer as 18 wees om te kan inklok. Kinders onder die ouderdom van 12 wat met hulle ouers deel, bly gratis en betaal slegs vir maaltye direk by die hotel. Indien gaste nie opdaag nie sal 100% van die balans betaal moet word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 875
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 462 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gladiatorstraat 73, Rhodesfield, Johannesburg, 1620, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15ce2c65ed926c54f7170ac7e3ed02b2ce69b5411d9b27fbecaec74f26ee063f3a5c14ab7a329418d162b32fc15b00b13254?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 875  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 73 Gladiator Street Rhodesfield 1620 Gauteng 086 999 0018 15:00-20:00 11:00 -26.122221024615 28.2314863801
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!