LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Premier Resort Cutty Sark | LekkeSlaap
+66

Premier Resort Cutty Sark

Oord
  • Kapasiteit: 196 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ou Hoofweg, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 875 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Premier Resort Cutty Sark bied B&B-verblyf teen die strandfront in Scottburgh. Die hotel spog met sowat 6 hektaar se pragtige gronde wat omring word deur ongerepte, inheemse plantegroei. Dit lei ook na die goue strande.

Verblyf by die hotel beskik oor 80 kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en luukshede soos 'n telefoon, kluis, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is by die tarief ingesluit en word in die restaurant bedien. Daar is ook kookstasies en 'n pizza-oond. Die hotel bied gratis WiFi, 'n skemerkelkiekroeg, gastesitkamer, swembad en 'n speletjieskamer.

Daar is toegeruste konferensiekamers te huur en dit is ook beskikbaar vir spesiale geleenthede soos troues en funksies. Privaat vervoer- en pendeldienste kan ook bespreek word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Ligging

  • Ou Hoofweg, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 875
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 196 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ou Hoofweg, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1aa81fb20ca3ff2f06baa4ee22fbd0ee821320393f50d918cdc52207f628eca3f5af40bbcede702fb611a2d20300e36282c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 875  per nag (plek vir 2) Old Main Road Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -30.276214484536 30.758823847885
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!