Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Paul Anthony N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul Anthony N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and well worth the visit.

Very enjoyable. Mossel Bay, a wonderful town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo L

Alles wat jy nodig het teen 'n sakpas prys!

Ons het vreeslik lekker gebly en die ligging is perfek. Sal vir seker teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace se terugvoer

Beste Hugo
Wonderlik om te hoor!
Ons sien verseker weer uit na jul koms.
Groete

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Carl P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl P
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek van die stad se geraas.

Die eenheid is loopafstand van winkels en die strand. Jy raak met die klank van die see aan die slaap en môre-oggend weer wakker. Wat meer wil 'n mens hê? Baie dankie vir gasvryheid en goeie gehalte geriewe. Ons kom kuier graag weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace se terugvoer

Baie baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer Carl! Dit word beslis hoogs waardeer! Sien vreeslik uit na jul volgende koms en weereens dankie vir die wonderlike gaste wat jul is!
Groete,
Wolmaranse

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Stefan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Great place. Well finished. Definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace se terugvoer

Lovely to hear Stefan! Looking forward to your next visit!!

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Ronel L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Baie dankie vir die lieflike plek. Dit was ideaal vir ons en het baie lekker gebly. Dit sal nou ons plekkie wees elke jaar as ons op vakansie gaan.

Prentjiemooi in Mosselbaai - 11 Point Terrace is n pragtige en lieflike plek en als wat jy nodig het. Ek sal enigiemand aanbeveel om daar te gaan bly. Ons het baie lekker daar gebly en sal net daar wil bly elke jaar want dit is loopafstand vanaf die strand, eetplekke en kuierplekke en die plek het my en my gesin se hart gesteel. Wil sommer die plekkie kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace se terugvoer

Beste Ronel
Dit is absoluut wonderlik om te hoor!
Ons sien uit om jul binnekort weer te kan verwelkom!

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Chris L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good, clean, neat and tidy.

We experienced a very pleasant stay in this very clean, neat and tidy unit within 300 m of the ocean. Someone was there to meet and greet us on arrival too. That was a nice touch. The only negatives I could find was that DStv was advertised, but there is only Open View TV and there was no fibre! Other than that, I would recommend Prentjie Mooi to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Was baie skoon en netjies en als wat nodig is was daar. Sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace se terugvoer

Beste Adele,
Wonderlik om te hoor!
Jul was fantastiese gaste en ons sien uit om jul weer te verwelkom.
Groete,
Wolmaranse

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Wilma O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma O
Gesin met tieners

Dit was absoluut fantasties!

Ons kon nie vir beter gevra het nie. Dit was presies wat ons wou hê en nodig gehad het. Ligging is perfek en ons het lekker gestap en baie min gery. Die kuiertjie was hemels en dit was glad nie lekker om terug in die stad te kom nie. Die eienaars is die lieflikste mense en het ons so tuis laat voel. Die woonstel het alles wat nodig is en is baie netjies. By verre een van ons heel lekkerste vakansies ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace se terugvoer

Wow Elsje!
Baie baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer!
Dit word beslis hoogs waardeer!
Sien vreeslik uit na jul volgende koms en weereens dankie vir die wonderlike gaste wat jul is!
Groete,
Wolmaranse

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Annette H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette H
Saam met vriende

Veilig, pragtige uitsig, stapafstand vanaf die Punt met wandelroete en lekker restaurante.

Eienares, Mariana, met ons vooraf gereël vir sleutel ontvangs, baie vriendelik, alles netjies. Het slegs badkamermatjie gekort vir gladde teëlvloer, asook opwaslappie in kombuis met opwasmiddel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace se terugvoer

Beste Annette,

Baie dankie vir die terugvoer en aanbeveling! Sal dit verseker in ag neem.

Was lekker om jul te kon he by ons plekkie!

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Jennifer O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer O
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Netjies. Trappe net nie geskik vir bejaardes of siek persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace se terugvoer

Beste Jennifer,
Baie dankie vir jul terugvoer. Ons is baie bly dat jul lekker by ons gekuier het!
Groete
Wolmaranse

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Wessie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Hier kort niks.

Hierdie is 'n baie gerieflike woonstel wat baie goed geleë is met 'n lekker uitsig van die balkon. Die woonstel het alles wat jy moontlik nodig kan kry en alles is van goeie gehalte en onberispelik skoon. Baie dankie aan die eienaars, jul sien ons weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace se terugvoer

Wonderlike nuus Wessie.
Vreeslik lekker om te hoor jul het dit geniet.
Ons sien verseker uit na jul volgende kuier.

Groete,
Wolmaranse

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Anesta F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anesta F
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie stapafstand van see af.

Baie dankie vir julle vriendelike en goeie diens en vir die netjiese plekkie. Alles is so skoon en goed ingerig. Die perfekte ligging, uitsig oor en stap afstand van die see af. Ons sal definitief weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace se terugvoer

Beste Anesta,
Dit is wonderlik om te hoor.
Ons sien verseker uit dat jul Mosselbaai weer kom besoek.

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Carina S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ware hartsmense gevoel en so 'n lieflike plekkie wat voel of jy tuiskom.

Prentjie Mooi in Mosselbaai se gasvrou het dit so spesiaal vir ons gemaak. Wonderlike ligging om oral heen te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace se terugvoer

Beste Carina,
Dit is voorwaar wonderlik om te hoor, sien uit om jul weer te verwelkom!
Groete,
Wolmaranse

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Cs (nolene) D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cs (nolene) D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Fantastiese akkommodasie - geen klagtes nie. Eienaar het baie moeite gedoen om ons welkom te heet en tuis te laat voel. Net een voorstel: vir die tipe goed-versorgde, skoon en netjiese akkommodasie is dit miskien nodig dat die eienaar voornemende huurders beter keur op een of ander praktiese manier, anders sal huurders wat die woonstel verinneweer dit minder aangenaam maak vir toekomstige huurders (ek en my vrou is beslis van plan om weer by 11 Point Terrace te bly, al sal dit nie in die volgende jaar kan wees nie a.g.v. ander bestaande verpligtinge).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace se terugvoer

Baie dankie Dr Duvenage,
Ons is bly jul het tuis en welkom in ons plekkie gevoel.
Ook baie dankie vir die voorstel, ons sal verseker aan idees dink.
Vriendelike groete,

Wolmaranse

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Chantel V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ons was baie beïndruk met die woonstel en die ruimte. Ek sal dit definitief aanbeveel en sal definitief weer daar gaan bly. Daar is alles wat jy benodig, die binnebraai is fantasties, veral op koel aande en hulle het goeie kwaliteit beddens. Ons het regtig heerlik gebly daar en daar was genoeg van als gewees in die kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace se terugvoer

Baie dankie Chantel! Ons sien uit na jul volgende besoek.

Prentjie-Mooi by die Punt, Mosselbaai - 11 Point Terrace
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Point-straat 38, 11 Point Terrace, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64c6881830e4ac523377ce6ebc99220334664f7dfbd5c435cb2a3b7d16a57c2af404ff91cf70ea3a439fab51cd3e2d0e995d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 38 Point Road 11 Point Terrace 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.184625876136 22.156365813492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem