President Brand Str Flat

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 25 % af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

President Brand Str Flat is 'n selfsorg-woonstel met 1 slaapkamer wat in ’n luukse area van Despatch, 'n dorpie tussen Uitenhage en Port Elizabeth, geleë is.

Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. 'n Stapelbed is in die leefarea beskikbaar en ’n slaapbank is beskikbaar op versoek.

Die sitkamer het 'n platskerm-TV met volledige DStv en 'n uitsig oor die swembad. Gratis WiFi is beskikbaar. Die privaat braai-area beskik oor 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, 'n ketel, breekware en eetgerei.

'n Parkeerarea is beskikbaar wat via 'n afstandbeheerde hek bereik word.

Slaapplek

'n Bespreking by President Brand Str Flat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na President Brand Str Flat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R900 per nag (vir 4 mense)

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za