LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by President Brand Str Flat | LekkeSlaap
+10

President Brand Str Flat

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 5 resensies vir President Brand Str Flat
Netheid
3.4/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.6/5
Marietjie S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marietjie S
Besigheidsreis

Verblyf nie sleg nie, maar geen wasbak, moet buite water kry en was, braai gedeelte nie skoon nie, kon nie braai nie.

Die plek binne was goed. Toilet in hoofkamer werk nie, kon nie toilet spoel nie. Wasbak is buite en moet skottelgoed buite was. Tafel om kos by te maak ongemaklik en spasie hopeloos te klein.

Esther E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Esther E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, was net baie donker as jy saans ingaan na woonstel.

Was bietjie onveilig saans om na woonstel toe te gaan. Verder het ons lekker gebly. En die feit dat ons nie besoekers mag ontvang het nie, was baie sleg.

Hennie D - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is baie lekke en privaat met alle geriewe.

Sien die sterre hieronder.

Pieter P - Okt 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

It was great loved it, we will came back Thank you!

Everything was 100%, absolutely nothing to complain about!

Betta H - Apr 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betta H
Gesin met tieners

Stil omgewing, gerieflik vir oornag

Stil omgewing, gerieflik met braai by kamer. Vertrek netjies en skooon

was R1 200
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
was R1 200
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
was R1 200
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: President Brandtstraat 3, Despatch, 6219, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0YjEyOTYyLWYyYjEtNGJjMi05M2Y2LTc2OGU2NDRjY2U4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R900  per nag (vir 4 persone) 5 5 1 4 3 Pres. Brand Street Despatch 6219 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -33.801697143612 25.447018146515
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!