President Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

As jy op soek is na bekostigbare, luukse verblyf in 'n rustige omgewing naby Johannesburg en OR Thambo Internationale Lughawe, is President Lodge net die plek vir jou! Ons unieke ligging maak ons die ideale bestemming vir besigheidsreisigers en vakansiegangers.

Gaste kan maklik die groot snelweë bereik vir besoeke aan Langmeadow Kantoorpark, Modderfontein, Bedfordview, Johannesburg, Rosebank, Sandton en Pretoria. Die lodge is ook net 8 km vanaf OR Thambo Internationale Lughawe en die Rhodesfield Gautreinstasie. Ons is ook bereid om dagtoere in Johannesburg vir gaste te reël, asook 'n pendeldiens van en na die lughawe.

President Lodge is smaakvol gemeubileer en bied vriendelike diens, privaatheid en gerief aan gaste. Ons bied 15 en suite-kamers, 'n selfsorg-eenheid en 2 areas waar 10 gaste onthaal kan word.

Ons personeel se toewyding tot puik diens en gasvryheid verseker dat ons lodge die beste keuse vir besigheidsreisigers en vakansieganger is wat naby Johannesburg se besigheidsareas en die lughawe wil wees.

Ons aanvaar alle groot kredietkaarte.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na President Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za