LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by President Lodge | LekkeSlaap
+44

President Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir President Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andy N - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens!

Baie sentraal en naby aan O.R. Tambo.

President Lodge's terugvoer

Altyd 'n plesier om julle hier te ontvang. Sien uit na julle volgende besoek.

President Lodge
Graham A - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Graham A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and helpful hosts.

Located in a very good area close to all places.

President Lodge's terugvoer

Thank you for your review. We aim to please.

President Lodge
Sonja B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Besigheidsreis

Very happy.

Excellent service.

President Lodge's terugvoer

Thank you for your kind review!
We appreciate all feed back!

President Lodge
Wilhelm L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm L
Besigheidsreis

Voldoen aan vereistes.

Die kamer was skoon en netjies en daar was ook veilige en genoeg parkeerplek. Die swembad is 'n heerlike plek om af te koel en daar is ook sitplekke langs die swembed. Die diens was goed en die ontbyt ook lekker.

President Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die uitlig van ons goeie punte, ons waardeer enige kommentaar en neem te harte!

President Lodge
Renita D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renita D
Gesin met klein kinders

Thoroughly enjoyed it - for companies that need accommodation, please try this place.

Thank you for great stay. Clean swimming pools, beautiful place, nice breakfast.

Andy N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy N
Saam met vriende

Stunningly central. Close to airport

Stunningly central. Close to airport.

President Lodge's terugvoer

Dear Andy,
It is always a pleasure to host you. We are fortunate that we are so close to the airport (15-minute drive) and we have easy access to all the highways around Johannesburg and to the other towns and cities around Johannesburg.
Looking forward to your next visit.

President Lodge
Mel M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mel M
Saam met vriende

Voel welkom!

President Lodge is netjies, skoon en ontbyt heerlik.

President Lodge's terugvoer

Beste Mel,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons probeer altyd om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak vir ons gaste en hoop jy sal spoedig weer hier aankom.

President Lodge
Juliana W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Baie dankie vir alles, kos was heerlik. En uitstekende diens gekry, sien julle definitief weer.

President Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit is altyd lekker om julle hier te ontvang en ons sien uit na julle volgende keer hier by ons.

President Lodge
Andy N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie naby uitstekende eetplekke waar daar 'n wye veskeidenheid kossoorte is. En puik diens.

Sal definitief weer daar gaan bly as ons in die Johannesburg-area is.

President Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle gou weer hier te ontvang.

Groete,
Jannette, Elaine en die res van die span.

President Lodge
Nico P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P
Saam met vriende

Baie gerieflike gastehuis wat aan al ons behoeftes voldoen het.

Ons sou net graag 'n tafel met stoele buite ons woonstel wou gehad het.

President Lodge's terugvoer

Beste NIco.

Baie dankie vir jou terugvoer! Ons waardeer dit opreg. Onthou asseblief in die vervolg dat jy gerus kan vra, ons sou ons bes probeer het om vir jou tafel en stoele te reël Ons hoop om julle weer hier te ontvang.

Groete
Jannette, Elaine en die res van die span.

President Lodge
Frederick L - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs, diens en fasiliteite was uitstekend.

Ons verblyf was baie kort maar baie lekker.

Ernst V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste!

Ons reis baie dit is die beste plek wat ons die afgelope tyd by gebly het - baie dankie, Janette!

President Lodge's terugvoer

Beste Ernst. Baie dankie vir julle terugvoer! Dit was lekker om julle hier te ontvang. Hoop om julle binnekort weer hier te kan verwelkom.
Groete. Jannette en Elaine

President Lodge
Olden H - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Olden H
Saam met vriende

Pleasant accommodation!

Please see the star-ratings.

Sandi K - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent and highly recommend.

My husband and I have just returned from our holiday visiting family in South Africa. We wanted to have our own space so decided to stay at this lovely B&B which is in the same location as our family. We chose the luxury room which did not disappoint. We had a huge bed, a settee, plenty of storage space and massive bathroom with double shower and a huge bath which was lovely. We opened our door and stepped out to the pool area. Plenty of comfy seating and a covered BBQ area. The pool was a good size and very clean. Every aspect of president Lodge was first class, it was beautifully clean and very well maintained. The staff were very friendly and welcoming. There was free Wi-Fi, although we did have a bit of trouble getting it in our room but if we went by pool the signal was stronger. Breakfast was cooked to order, during the week you could have a cooked breakfast and weekends were continental breakfasts. Food was fresh and plenty of choice. Would definitely stay here again.

Mrs B - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mrs B
Besigheidsreis

Friendly service, clean room, good breakfast

Enjoyed my stay. Friendly service,clean room and good breakfast. Air-con in room did not work though.

Rufaro K - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rufaro K
Gesin met klein kinders

Very welcoming after arriving very late. Spotless clean lodge with secure location

President lodge is very convenient especially if flying out in the early hours of the morning as it has quick and easy access to the airport. The staff were very friendly and the bathrooms and linen were very clean. It is in a safe and quiet location.

Thabiso S - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thabiso S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

The hospitality was awesome though we needed a double bed.

Petrolene L - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petrolene L
Enkelreisiger

Easy access to surrounding areas

The location was central and it was easy to gain access to the Airport and nearby areas.

Vanaf R1 095
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 095
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 095
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 President Pad, , Edenvale, 1609, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbmJ1JTD2KsZ9aYJ3VNAVQ8kAMBVHkBfb4Tst8RNtdKt3irsXj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 9 President Road Eastleigh 1609 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.142344951292 28.167553246021
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!