Prestigious Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Prestigious Apartments bied 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige en gesogte buurt in Johannesburg-Noord. Dit is gerieflik ingerig vir sakereisigers and vakansiegangers. Die eienaar woon in die hoofhuis en is beskikbaar indien gaste hulp benodig.

Verblyf word gebied in 2 eenhede. Die Boonste Eenheid is op die eerste verdieping van 'n dubbelverdiepinghuis en het 'n privaat ingang. Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die Onderste Eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n slaapbank vir kinders.

Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel, 'n tuintjie en 'n stoep met braaigeriewe.

Die eiendom is naby Fourways Mall, Fourways Crossing, Montecasino, Fourways Life Hospitaal, Olivdale Hospitaal, Fourways Farmers Market, en The Baron Fourways.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Prestigious Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za