Pride of India Family Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pride of India Family Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n 3 slaapkamer-gesinshuis in Wavecrest, Jeffreysbaai.

Die erf het 'n muur rondom en die huis beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n enkelbed. Daar is 3 enkelslaapbanke in die sitkamer. Die huis het ook 'n volledige badkamer en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en wasbak. Die leefarea en kombuis is oopplan. Die kombuis is geskik vir selfsorg en is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die sitkamer het 'n TV met die volledige DStv-pakket.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n motorhek en kan 'n beperkte see-uitsig vanaf die braai-area op die stoep geniet. Die stoep kyk uit op die voortuin wat 'n trampolien en 'n plonspoel het.

Slaapplek

'n Bespreking by Pride of India Family Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 3 persone
3 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pride Of India Family Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za