LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Primrose Overnight Accommodation | LekkeSlaap
+65

Primrose Overnight Accommodation

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Primrose Overnight Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Werner B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Besigheidsreis

Baie lekker gebly.

Dankie vir alles.

Monique G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing view, quite stay and safe.

Really enjoyed the stay. Loved the neighborhood, the location was central to my needs, close to the mountains and enjoyed the quite evenings.

Elize K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K
Enkelreisiger

Oornag

Baie netjies en geen tekort aan gemak of veiligheid nie.

Leinadu A - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leinadu A
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Ongelooglike gasvryheid gekombineer met die beste geriewe.

Evelyn G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Evelyn G
Enkelreisiger

Relaxing and accommodation very comfortable and more than adequate.

Engela was very friendly and checked with me regularly. Would definitely recommend.

Chris En Adele B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris En Adele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon versorgde eenheid.

Eenhede in 'n mooi rustige veilige omgewing.

Delene D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene D
Saam met vriende

Rustige netjiese verblyf.

Ek kan dit regtig aanbeveel vir kort- of langtermynverblyf. Alles en meer wat jy nodig het.

Landi D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi D

Uitstekend!

Baie netjiese woonstel, goed ingerig met alles wat nodig is. Stil area. Baie lekker gekuier. Sal weer bespreek en beslis aanbeveel.

Hannett H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannett H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagverblyf!

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable overnight accommodation!

See rating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elizabeth V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Primrose is a lovely place to stay. Feels like home.

We really enjoyed our stay at Primrose. Loved the fact that they have Netflix. The hosts were very friendly and when the internet gave trouble they made a plan to have the issue resolved as soon as possible. Would definitely recommend them!

Bradley M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley M
Gesin met tieners

Fantasties en baie rustig.

'n Warm en vriendelike ontvangs deur ons gasheer, het ons onmiddellik tuis laat voel. 'n Baie netjiese woon eenheid, in 'n rustige, veilige buurt, het ons verblyf fantasies gemaak. Weereens baie dankie.

Primrose Overnight Accommodation's terugvoer

Baie dankie Bradley, ek waardeer dit.
Sien dalk gou weer.

Primrose Overnight Accommodation
Liza D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza D
Gesin met tieners

Amazing.

Baie mooi, amazing plek en mense. Definitief 'n moet oornagplek!

Primrose Overnight Accommodation's terugvoer

Baie dankie Liza.
As jul gelukkig is, is ek gelukkig.
Sien jul dalk binnekort weer.

Primrose Overnight Accommodation
Lehanie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lehanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Het lekker gerus en goed geslaap, lekker skoon en gemaklik.

Primrose Overnight Accommodation's terugvoer

Baie dankie Lehanie.

Primrose Overnight Accommodation
Tanya F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya F
Saam met vriende

Super vriendelik.

Was baie vriendelik ontvang en die plek is baie skoon. Sal weer daar slaap.

Primrose Overnight Accommodation's terugvoer

Hi Tanya, baie dankie waardeer.
Sien julle gou weer.
Groete,
Engela

Primrose Overnight Accommodation
Winstonia B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winstonia B

A home away from home.

Excellent! Extremely clean and comfortable. Upon arrival we were warmly welcomed. Would definitely recommend this place to everybody! A home away from home. Warm. Thank you.

Primrose Overnight Accommodation's terugvoer

Thank you Winstonia, it warms my heart to get this kind of review.

See you soon.
Engela.

Primrose Overnight Accommodation
Vanaf R490
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R490
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R490
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandblomlaan 13, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bfd78da3703bf7f4c5dae6eed37caa2bcfaff9e78b7f0779fe86b8c099fbf6257e6ae4c5de93791c2ec4c023e53e8cf6d56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 13 Aandblom Avenue George 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.956725857967 22.479812880257
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!