Noordkus Akkommodasie by Prince's Grant - Prince's Gaze | LekkeSlaap
+15

Prince's Grant - Prince's Gaze

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Prince's Grant - Prince's Gaze
Tariewe wat vertoon is op 'n selfsorgbasis.
Belasting en Ekstras

Neem asb. kennis dat Prince's Grant Gholflandgoed 'n toegangsfooi hef vir oornaggaste. Die bedrag is tans R110 per voertuig en R27 per persoon. Dié bedrag sal van die breekskadedeposito afgetrek word.
'n Sekuriteits- en breekskadedeposito van R3500 word gehef en moet direk aan die eienaar oorgeplaas word met aankoms. Dié deposito sal terugbetaal word, minus enige uitgawes, binne 7 dae na gaste uitgeklok het. Die besonderhede vir betaling van die deposito sal bevestig sodra gaste se bespreking gefinaliseer is. Indien gaste van die gholfkar gebruik wil maak op die landgoed, sal 'n bedrag van R3000 gehef word. Dié bedrag is direk aan die eienaar betaalbaar en sal weer terugbetaal word, minus enige onkoste, 7 dae na gaste se vertrek.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 3500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R3 400
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 400
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 400
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Princes Grant-landgoed, KwaDakuza, 4449, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAozcepfEsd3RkXIOAvLa9MpQa9Gm79B9HXhUV4VKAMWcsFXBThR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 400  per nag (vir 8 persone) Princes Grant Estate KwaDakuza 4449 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-17:00 10:00 -29.345279851982 31.378316299596
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za