Noordkus Akkommodasie by Prince's Grant 147 | LekkeSlaap
+22

Prince's Grant 147

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ginger Beer Straat 147, Prince's Grant Gholflandgoed, Stanger, 4450, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Prince's Grant 147 is 'n selfsorghuis wat in Prince's Grant Gholflandgoed teen die ongerepte Dolfynkus geleë is. Die landgoed is omring deur natuurskoon en die landgoed se 18 putjie-gholfbaan is ontwerp deur Peter Matkovich. Verder is daar ook 'n tennisbaan, muurbalbaan, restaurante, swembaddens en 'n Pro Shop.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 8 gaste en dit beskik oor 3 en suite-kamers. Die hoofslaapkamer bied 'n dubbelbed, 'n staanwaaier en deure wat lei na 'n balkon met uitsigte oor die see en gholfbaan. Die tweede en derde slaapkamers beskik elkeen oor 'n dubbelbed en 'n enkelbed.

Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Die leefarea bied uitsigte oor die see en die gholfbaan en dit lei na 'n groot, oop patio met braaigeriewe. Parkeerplek word voorsien in 'n dubbelmotorhuis. Daar is ook 'n gholfkarretjie beskikbaar teen ekstra koste.

Gaste kan kanovaart op die strandmeer geniet, gaan voëlkyk en vir wandelinge in die pragtige kuswoud en op die 2 km lange strand gaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Prince's Grant 147 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Prince's Grant 147
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Ginger Beer Straat 147, Prince's Grant Gholflandgoed, Stanger, 4450, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Prince's Grant 147 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordkus KwaZulu-Natal
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ginger Beer Straat 147, Prince's Grant Gholflandgoed, Stanger, 4450, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnauOpCptdUXgafQqrkhQj9vREalO7y35j6Q160lktgoQK5SHtK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 147 Ginger Beer Road Prince's Grant Golf Estate 4450 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.338592430099 31.373625867716
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za