Prince’s Grant 273 Sandhills Road
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandhills-straat 273, Prince's Grant Gholflandgoed, Kwadukuza, 2018, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 1
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
273 Sandhills Street is 'n selfsorg-vakansiehuis op 'n eksklusiewe gholflandgoed, Prince's Grant Gholflandgoed, in Kwadukuza. Die huis is net 150 m vanaf die strand met 'n woudpaadjie.
Daar is 'n motorhuis vir 1 voertuig op die grondvloer. Die middelste verdieping beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Albei kamers het balkonne met see-uitsigte. Die volledige badkamer op dié verdieping word tussen die 2 slaapkamers gedeel en daar is 'n aparte toilet. Die TV-kamer is ook op dié verdieping en dit bied toegang tot 'n stoep met see-uitsigte en 'n draagbare braai.
Die boonste verdieping beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat toegang tot die stoep met 'n etenstafel bied. Die hoofslaapkamer op dié verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer.
Daar is 'n swembad met 2 sonstoele tussen die middelste en boonste verdieping.
Die huis het sonkrag en die kombuis is met 'n gasstoof toegerus.
Die landgoed bied 'n verskeidenheid geriewe soos 'n gholfbaan, tennisbaan, swembad, muurbalbane, 'n speelplek vir kinders en 'n klubhuis met 'n restaurant.
Slaapplek
’n Bespreking by Prince’s Grant 273 Sandhills Road sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Restaurant op Perseel
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Sandhills-straat 273, Prince's Grant Gholflandgoed, Kwadukuza, 2018, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Prince’s Grant 273 Sandhills Road het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Prince`s Grant Golf Estate Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandhills-straat 273, Prince's Grant Gholflandgoed, Kwadukuza, 2018, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 1