Noordkus Akkommodasie by Princes Grant 4 Bedroom House ZPG6HL | LekkeSlaap
+31

Princes Grant 4 Bedroom House ZPG6HL

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heathery-laan 256, Prince's Grant, Kwadukuza, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Princes Grant 4 Bedroom House ZPG6HL is 'n pragtige vakansiehuis op die Princess Grant-landgoed. Die huis in Heathery Lane-weg is lekker naby die strand en spog met 'n fantastiese see-uitsig en 'n privaat swembad.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 3 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is stort- en badgeriewe in die huis.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale teen die muur. Gratis WiFi word ook voorsien.

'n Skoonmaakdiens 1 maal per week op 'n Woensdag is by die tarief ingesluit - dit sluit egter openbare vakansiedae uit. 'n Ekstra skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Princes Grant 4 Bedroom House ZPG6HL sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Heathery-laan 256, Prince's Grant, Kwadukuza, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordkus KwaZulu-Natal
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heathery-laan 256, Prince's Grant, Kwadukuza, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5af2d14386e22ca3d903a72f59b270781b4aeb0efedf63d2616a0d059f093e852fe87831b52c96781b3911437b593d4921c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 950  per nag (plek vir 8) 256 Heathery Lane Prince's Grant 4480 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.344757915181 31.379856734953
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za