Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allanstraat 603, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing is 'n mooi selfsorg-ateljeewoonstel in die kusdorp Pringlebaai.

Die hele oopplan-ateljeewoonstel en slaapkamer het 'n see-uitsig en 'n ingeboude klerekas. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n slim-TV, skoon linne en 'n elektriese kombers. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en bidet.

Die kombuis is met 'n konveksie-mikrogolf, gasstoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die luukse eenheid het 'n oopplan-uitleg en spog met 'n see-uitsig vanuit elke venster. Die sitarea het gemaklike sitplek, nog 'n slim-TV met Netflix en Franse dubbeldeure wat na 'n groot stoep met sonstoele en braaigeriewe lei. Daar is ook veilige parkeerplek en gratis WiFi. Die verblyf het 'n omsetter wat krag aan die TV, WiFi, ligte en basiese funksies voorsien.

Die erf word deur die Kogelberg Biosfeerreservaat omring en die eiendom bied pragtige uitsigte oor die see en Valsbaai. Dit is ook die ideale plek om walvisse te gewaar tydens walvisseisoen.

Slaapplek

’n Bespreking by Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 63 resensies vir Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Jaar gelys 4

Ligging

  • Allanstraat 603, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allanstraat 603, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98578a00fe0539be613ae1a03cab108118ca955f6bd3fea5f690cc310b34f9532795f6c51e79d5c9583d6c40c66e42c8d7bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 603 Allan Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.341275649549 18.832164506152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem