Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Self-catering House
- Selfsorg
Huisreëls
Die kaarthouer en hul ID/paspoort moet teenwoordig wees tydens die inklokproses.
Die kredietkaart wat gebruik is vir die aanlynbetaling moet ten tyde van inklok getoon word.
Op die inklokdatum sal gaste 'n verwelkomingsbrief ontvang via epos of WhatsApp. Die brief sluit toegangskodes tot die huis, WiFi-wagwoorde, direkte kontakbesonderhede vir daaglikse benodighede en ander hulpvaardige inligting in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1830 Beach Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang